Page 2 of 2

Re: Last postings - Johann65

Posted: Wed 12 Apr 2017, 21:19
by werner
Plesier Oom Johann. Dit het my altyd uitgehelp to ek nog op windows was. Dieselfde mense het ook 'n driver updater, 'n Uninstall wat oorblyfsels van 'n uninstall ook verwyder en 'n malware fighter wat baie goed werk. :D :D :D

Re: Last postings - Johann65

Posted: Wed 12 Apr 2017, 22:30
by Johann65
werner wrote:Plesier Oom Johann. Dit het my altyd uitgehelp to ek nog op windows was. Dieselfde mense het ook 'n driver updater, 'n Uninstall wat oorblyfsels van 'n uninstall ook verwyder en 'n malware fighter wat baie goed werk. :D :D :D
Baie dankie! Ek het juis nou gesit en die twee programme gebruik en 'n bietjie Housekeeping gedoen!

Re: Last postings - Johann65

Posted: Sat 15 Apr 2017, 19:34
by Johann66
Dit will vir my voorkom daar is 'n "loop" in die stelsel. Kan nie terug log nie! Daar word vir 'n password elke slag gevra! Het maar weer registreer as johann66 en my nuwe eie password!

Re: Last postings - Johann65

Posted: Tue 18 Apr 2017, 20:24
by werner
Reg gekom Oom Johann?

Re: Last postings - Johann65

Posted: Wed 19 Apr 2017, 17:08
by Johann66
werner wrote:Reg gekom Oom Johann?
Niks gehoor, of gesien nie! Dis Ok!