Wie sien kans vir 'n ZX?

Sell your muscle car
Forum rules
If you are not a regular forum member, please introduce yourself in the Indroduce yourself/Welcome to new members section. Tell who you are, where you are from and some background details. Your advertisements will be deleted if you don't.
  • ● All adverts must include pictures and a price. This is not a bidding site.
  • ● Please respond to enquiries, if you don't respond your add will be removed.
  • ● Please change an item heading to SOLD when it is sold.
  • ● Members are allowed 12 adverts per year to make sure the forum stays an enthusiast platform.
User avatar
Moering Tool
Posts: 1430
Joined: Fri 27 Sep 2013, 09:27
Location: Djoubeg

Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Moering Tool » Wed 26 Oct 2016, 09:02

Right, manne,

Ek het lank en hard "ge-soul-search" hieroor, en ek het besef dat ek nooit by my ZX gaan uitkom nie. Hy staan my garage, my cottage en my zozo vol, en ek moet eers my huis in orde kry. Ons is besig om 'n ou klapper van 'n huis te restoreer, dit is 'n langtermyn projek en die ZX moet waai.

Hy is gratis.

Die probleem is, hy is in 'n 1,000,000 stukke. Als behalwe die engine is gestrip, die chassis staan nou al vir twee jaar net so op die rotisserie.

Die rotisserie sal ek saam ingooi. Jy kan met hom maak wat jy wil. R10K net daar. Al die glas is daar, maar die W/S is gekraak. Daar is ook 3x weber carbs, 'n Warneford alu intake en 'n tuisgemaakte staal intake. Porche 911 seats. Vat die lot.

Die deal is, jy organise 'n trailer en jy kom haal die f****n ding, alles, one-shot. Moenie my vra vir die webers nie, moenie my vra vir die rotisserie nie, moenie my vra vir die-of-daai nie. Ek soek nie $$$ nie, ek soek 'n skoon cottage en garage, dis jou kant van die deal as jy hom wil hê.

Pampiere is in order maar geen roadworthy nie. Jy kom haal sodra jy die change of ownership gedoen het. Ek soek geen bullshit nie.

PM my! Ek bly in Mulbarton in die suide van JHB.

Cheers,
Riaan

needboost
Posts: 189
Joined: Wed 12 May 2010, 22:13

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by needboost » Wed 26 Oct 2016, 16:02

WOW 8O , Goeie deal die vir iemand... Sterkte

User avatar
Moering Tool
Posts: 1430
Joined: Fri 27 Sep 2013, 09:27
Location: Djoubeg

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Moering Tool » Wed 26 Oct 2016, 19:55

Sold!!! (As it were)

To a lovely young man on the nismo club forum, with a nice father who is very knowledgable and clearly a dedicated petrolhead. Very bittersweet but I'm happy that it is going to a good homemwhere it will be loved and taken care of in a way I could not.

Right! Wat's volgende? Ek het 'n gat in my garage! :mrgreen:

User avatar
Johann65
Posts: 6288
Joined: Sun 24 Aug 2008, 13:07
Location: Rothdene, Gauteng

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Johann65 » Wed 26 Oct 2016, 21:13

Moering Tool wrote:Sold!!! (As it were)

To a lovely young man on the nismo club forum, with a nice father who is very knowledgable and clearly a dedicated petrolhead. Very bittersweet but I'm happy that it is going to a good homemwhere it will be loved and taken care of in a way I could not. Right! Wat's volgende? Ek het 'n gat in my garage! :mrgreen:
Knew it would not lie around for long!! :mrgreen: :D What about a MINI :roll:
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project

User avatar
werner
Posts: 464
Joined: Tue 24 Sep 2013, 23:35
Location: Cape Town

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by werner » Wed 26 Oct 2016, 21:23

Welkom terug MT.

Jy weer lus vir n bike, sal nie die gat volmaak nie.

Ek het my fare deal met n huis renovation gehad, 12 jaar se werk.

Wou shower oor teel oor paas naweek. Vrydag oggend begin laaitie teels afkap. Vrydag middag vat ek oor.
Saterdag, Sondag, Maandag aand 10 uur kom die laaste stukkie teel af. Wie de bliksem het die teels so vasgesit. Daai tyd het mense ordentlike werk gedoen.

User avatar
marnus
Posts: 337
Joined: Mon 21 Jan 2013, 09:16
Location: Zwartkop

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by marnus » Wed 26 Oct 2016, 22:25

so much for that :(
Regards

Marnus Nortje

1989 Ford Sierra 308 V8
2005 Ford Ranger 2.5TD DC
2004 E46 320i BMW - ex

User avatar
Moering Tool
Posts: 1430
Joined: Fri 27 Sep 2013, 09:27
Location: Djoubeg

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Moering Tool » Thu 27 Oct 2016, 04:19

Sorry for the disappointment, Marnus. C'est la vie.

User avatar
Moering Tool
Posts: 1430
Joined: Fri 27 Sep 2013, 09:27
Location: Djoubeg

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Moering Tool » Thu 27 Oct 2016, 07:17

Johann65 wrote: What about a MINI :roll:
I only got time and munnies for one of these now :|

Image

rourke
Posts: 72
Joined: Wed 25 Apr 2012, 14:18

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by rourke » Sat 05 Nov 2016, 18:29

TJO TJO TJO

wie in die day en age gee goed van warde vernuut weg.

maar dis darem goed dat eimand wat ken hom gewat het.


goodluck on the house
:)

User avatar
Johann65
Posts: 6288
Joined: Sun 24 Aug 2008, 13:07
Location: Rothdene, Gauteng

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Post by Johann65 » Sat 05 Nov 2016, 20:30

Moering Tool wrote:
Johann65 wrote: What about a MINI :roll:
only got time and munnies for one of these now :|

Image
Sterkte ou maat!!
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project

Post Reply

Social Media

     

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests