Albie's Introduction.

A place where new members can introduce themselves and the forum members can get to know them.
Forum rules
Please the introduction first.

When posting topics on the forum please make sure:
  • ● The posts are not political
  • ● The posts are not about religion
  • ● Please keep posts civil and don't be nasty to other members
Include your real location in your user profie please.
User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Sun 24 Apr 2016, 09:41

Ja Ters....ons dorpie is flippen klein en alles gebeur vrek stadig hier. Ver van alles af so jy moet maar goed navorsing doen voor jy iets van buite af wil koop.

Die windpomp museum is regtig iets besonders. Ek dink omtrent almal wat trou in ons dorp gaan neem fotos daar en flippen baie toeriste kom weekliks hier deur om die museum te besoek.

Ek het onlangs n ekstra enjin gekoop en gaan hom insit sodat ek nog vervoer het terwyl ek my kar se enjin doen en bietjie opwarm.

Beplan nie baie nie...maar wil darem bietjie meer torque uit die outjie uit kry. Wil net vrek graag die brieke doen, maar soos ek gesê het hulle is te klein so ek wil ander soek wat grootter is die rim mooi vul....wat met min modifikasie kan pas.

Ek sal weer later die volgende fotos opsit....ons krag is weer vandag af te danke aan een van die windplase wat hul hier buite ons dorpie oprig.

Lekker sondag vir al julle almal.

Sent from my SM-A500F using Tapatalk

User avatar
Shaunp
Posts: 378
Joined: Sun 30 Mar 2014, 15:32
Location: Secunda, Mpumalanga

Re: Albie's Introduction.

Post by Shaunp » Sun 24 Apr 2016, 12:32

Beautiful
Magic happens.

User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Sun 24 Apr 2016, 12:48

Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Attachments
uploadfromtaptalk1461494874460.jpg
uploadfromtaptalk1461494874460.jpg (98.71 KiB) Viewed 3988 times
uploadfromtaptalk1461494847303.jpg
uploadfromtaptalk1461494847303.jpg (102.46 KiB) Viewed 3988 times
uploadfromtaptalk1461494826826.jpg
uploadfromtaptalk1461494826826.jpg (84.97 KiB) Viewed 3988 times
uploadfromtaptalk1461494803395.jpg
uploadfromtaptalk1461494803395.jpg (80.73 KiB) Viewed 3988 times

User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Sun 24 Apr 2016, 12:51

uploadfromtaptalk1461494947937.jpg
uploadfromtaptalk1461494947937.jpg (41.53 KiB) Viewed 3986 times
Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Attachments
uploadfromtaptalk1461495075401.jpg
uploadfromtaptalk1461495075401.jpg (63.48 KiB) Viewed 3986 times
uploadfromtaptalk1461495033628.jpg
uploadfromtaptalk1461495033628.jpg (68.1 KiB) Viewed 3986 times
uploadfromtaptalk1461495018318.jpg
uploadfromtaptalk1461495018318.jpg (68.81 KiB) Viewed 3986 times
uploadfromtaptalk1461495001584.jpg
uploadfromtaptalk1461495001584.jpg (82.36 KiB) Viewed 3986 times
uploadfromtaptalk1461494980369.jpg
uploadfromtaptalk1461494980369.jpg (58.69 KiB) Viewed 3986 times
uploadfromtaptalk1461494968379.jpg
uploadfromtaptalk1461494968379.jpg (73.93 KiB) Viewed 3986 times

User avatar
IndianaJones
Posts: 4866
Joined: Sun 23 Aug 2009, 17:39
Location: Citrusdal, RSA

Re: Albie's Introduction.

Post by IndianaJones » Sun 24 Apr 2016, 13:32

Dagsê Albie, eerste vraag sal wees, hoeveel wil jy spandeer op die remme?

Jou Sierra het 240mm skywe en 228mm dromme as ek reg is.
By verre die maklikste(goedkoopste en volopste) sal wees om Sierra 3.0L remme(256mm skywe en 254mm dromme) of ek dink later modelle(Sapphire Ghia onder andere) het 260mm skywe voor en 252mm skywe agter gehad, aan te bout, daardie motors het goed gestop, en as jy nie ver meer krag maak as ‘n standaard 3.0 V6 nie, weet ek nie hoekom jy meer remme nodig het nie.
Ongelukkig sal dit nie 17” wiele “vul” nie, dit was vir 14” wiele gemaak.
Onthou net, op ons rowwe paaie, en grondpaaie daar seker, ry ‘n 13”/14” wiel baie gemakliker as ‘n 17”, en bande is baie goedkoper.

Ander opsies is Focus ST170 300mm remskywe(wat jy nuut kan koop) en Mondeo Mk3 “calipers”( sal skaars items wees om hier te kry), maar steeds sal jy “custom spacers” moet maak/laat maak om dit te pas.

Volgende stap sal volle “aftermarket performance” remme wees, soos Powerbrake, of Vari Brakes.

PM forum lid, KSF, ek dink hy jaag op Killarney met ‘n Sapphire 3.0, en behoort goeie advies te hê.

Aangaande die 2.0 Pinto enjin in die Sierra, daar is baie potensiaal, die EFI enjin maak 'n bietjie meer krag, maar ‘n 3.0 V6 oorplanting gee ‘n maklike 20kW en 'n groot “torque” sprong, om nie te praat van die klank nie.

Neem net ook in ag, enige modifikasie wat jy nou doen, gaan nie die waarde van jou voertuig baie vermeerder nie. As jy dus eendag wil aanbeweeg verloor jy dit wat jy spandeer het.

Net my 2c.

User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Sun 24 Apr 2016, 17:34

Dankie vir al die info IndianaJones....dit is voorwaar n mondvol. Ek wil nog eendag die XR6 pad vat....maar dit sal wees op n Cortina....n Cortina moet n XR6 wees. Ek weet die 17" wiele loop harder ens maar ek het reeds die mags op en die look is flippen mooi. Ek weet die hele briek upgrade gaan nie goedkoop wees nie, maar ek wil baie graag disc en caliper setup vir voor en agter hê...ek weet die huidige beplanning het nie baie 'braking force' nodig nie maar as ek kan brieke kry wat grootter is dat hulle die tim mooi vul gaan die look baie mooi wees....die klein skywe en dromme is nie baie mooi nie. Ek gaan nou nou fotos laai sodat jy kan sien wat ek bedoel. Weereens dankie vir die lekker klomp inligting.

Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Last edited by albiekreef on Sun 24 Apr 2016, 18:23, edited 1 time in total.

User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Sun 24 Apr 2016, 17:37

Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Attachments
uploadfromtaptalk1461512257168.jpg
uploadfromtaptalk1461512257168.jpg (64.33 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512246858.jpg
uploadfromtaptalk1461512246858.jpg (65.38 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512235715.jpg
uploadfromtaptalk1461512235715.jpg (72.59 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512225230.jpg
uploadfromtaptalk1461512225230.jpg (63.49 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512209243.jpg
uploadfromtaptalk1461512209243.jpg (77.59 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512197630.jpg
uploadfromtaptalk1461512197630.jpg (60.51 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512180851.jpg
uploadfromtaptalk1461512180851.jpg (86.09 KiB) Viewed 3965 times
uploadfromtaptalk1461512156176.jpg
uploadfromtaptalk1461512156176.jpg (79.74 KiB) Viewed 3965 times

User avatar
albiekreef
Posts: 20
Joined: Mon 04 Apr 2016, 22:00
Location: Loeriesfontein

Re: Albie's Introduction.

Post by albiekreef » Mon 25 Apr 2016, 11:32

Okay ek dink ek dink ek het vrede gemaak met die hele briek storie. Ek het n kompleet voorstel wat 260mm discs het en die calipers ook....kom van n XR6 Sierra af. Dan het ek ook n villedige agterstel met discs en calipers en handrem kabel wat van n 1992 Sapphire 3.0 GLX kom. Het ook alle shafts en hub carriers en als om dit te fit. Probleem is als moet mooi oorgedoen word en kort n paar parte. Die agterste calipers se retainer clips is weg....sal ek dit iewers nuut opspoor of hoe gemaak ??? Ook die handrem kabel se springs op die calipers is baie swak en die guide pins is ook nie meer wats nie. Al die rubber partjies is natuurlik ook totniet. Key mens nog hierdie parte te koop ?


Sent from my SM-A500F using Tapatalk
Attachments
uploadfromtaptalk1461576683611.jpg
uploadfromtaptalk1461576683611.jpg (6.55 KiB) Viewed 3936 times
uploadfromtaptalk1461576675810.jpg
uploadfromtaptalk1461576675810.jpg (7.83 KiB) Viewed 3936 times
uploadfromtaptalk1461576659811.jpg
uploadfromtaptalk1461576659811.jpg (14.33 KiB) Viewed 3936 times

User avatar
marnus
Posts: 337
Joined: Mon 21 Jan 2013, 09:16
Location: Zwartkop

Re: Albie's Introduction.

Post by marnus » Tue 26 Apr 2016, 11:55

Mayb invest in a grill like the below

Image
Regards

Marnus Nortje

1989 Ford Sierra 308 V8
2005 Ford Ranger 2.5TD DC
2004 E46 320i BMW - ex

User avatar
marnus
Posts: 337
Joined: Mon 21 Jan 2013, 09:16
Location: Zwartkop

Re: Albie's Introduction.

Post by marnus » Tue 26 Apr 2016, 11:58

Regards

Marnus Nortje

1989 Ford Sierra 308 V8
2005 Ford Ranger 2.5TD DC
2004 E46 320i BMW - ex

Post Reply

Social Media

     

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests