Page 1 of 1

Introduction

Posted: Fri 14 Aug 2020, 21:20
by MartinGun&Ammo
Screenshot_20200814-200053_Facebook.jpg
1958 Apache
Screenshot_20200814-200053_Facebook.jpg (407.25 KiB) Viewed 369 times
Goeie dag,
Ek sien ek moet myself voorstel, My naam is Martin, Ek is 38, getroud met x2 kinders, eienaar van n paar besighede hier in die kaap rond, Meestal in die wapen bedryf, Ek woon op Hermanus. Ek besit n 58 Apache wat ek al 7 jaar aan bou. Ek doen nie alles self nie en het al lang trane gehuil, Al baie goeie tye gehaat, die laaste 7 jaar oor my bakkie, Ek gaan sekerlik nie gou klaar kry nie, Ek geniet die bou meer as n klaar projek, Ek sal graag wil saam gesels, Ek het n passie vir die voertuie..
Screenshot_20200814-200053_Facebook.jpg
1958 Apache
Screenshot_20200814-200053_Facebook.jpg (407.25 KiB) Viewed 369 times

Re: Introduction

Posted: Sat 15 Aug 2020, 06:40
by ters
Welkom Martin!

Ters.