Page 1 of 1

FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 11:38
by biltongman
Wat sal jul se is die beste olie vir die engine.

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 12:11
by Gavin RS
a gooie Multigrade soos SHELL Helix of Castrol ens' moet net nie a volle synteties gebruik nie.

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 12:31
by FPT
Shell Helix 15w40.

Of as die kilo's al hoog is 20w60.

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 12:48
by marnus
Vinnige vraag, Hoe waar is dit?
Ek het al by verskeie manne gehoor wat die diesel olie in die ouer motors gebruik agv die teenwoordigheid van zinc

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 15:28
by Gavin RS
marnus wrote:Vinnige vraag, Hoe waar is dit?
Ek het al by verskeie manne gehoor wat die diesel olie in die ouer motors gebruik agv die teenwoordigheid van zinc
Yip, ek gebruik die Castrol High mileage olie in die karre van my wat hoe kilo's het, ek het dit ook gebruik in my Rover V8 wat ek in Historic racing ry. olie druk is bietjie hoe and die zinc is goed vir ou tipe V8's vir die cam en lifters.
Ek ken n Ou wat a V8 Chec 350 obgeboue het en die olie wat hy ingetap het was volle synteties en dit was nie lank nie en die nuwe cam was moeg

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 20:08
by hanov0
Shell Rimula Rx 4
Or Caltex Delo 400

Re: FORD 351C - OLIE

Posted: Mon 27 Feb 2017, 22:13
by biltongman
Ek het gehoor van delo 400. Die ouens op 4x4 forum se daai high milige olies veroorsaak sludge. Dankie vir die insette.