Afrikaans one

Chat about anything that doenst fit in anywehere else
Forum rules
When posting topics on the forum please make sure:
  • ● The posts are not political
  • ● The posts are not about religion
  • ● Please keep posts civil and don't be nasty to other members
User avatar
Insomnia
Posts: 5837
Joined: Tue 07 Jul 2009, 12:29
Location: Bergbron ,Johannesburg

Re: Afrikaans one

Post by Insomnia » Fri 14 Feb 2014, 10:14

Hê te ALLE tye VOLLE vertroue in jou vermoëns..........
Die ou Omie van 93 gaan na ‘n huis van plesier en bespreek 'n dame.
Die kamer is ver en die oom loop lank daarheen maar toe hy daar inloop, wag die mooiste vroumens hom in.
Hy haal 4 stukkies watte en 'n kondoom uit sy beursie. Sukkel-sukkel sit hy die eerste watte stukkie in sy een neus gat. Tweede stukkie in sy een oor. Terwyl hy sukkel met die volgende twee stukkies watte vir die ander neusgat en oor, vra die jonge dame. "Oom, ek weet waarvoor oom die kondoom wil gebruik, maar waarvoor al die watte in die neusgate en ore?"
Hy sê stadig maar redelik hard. "NIGGIE, AS DAAR TWEE GOED IS WAT HIERDIE OOM VERPES, DAN IS DIT DIE GESKEEU VAN ‘n VROUMENS EN DIE REUK VAN RUBBER WAT BRAND!"

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Afrikaans one

Post by gordini » Fri 14 Feb 2014, 12:17

Insomnia wrote:Hê te ALLE tye VOLLE vertroue in jou vermoëns..........

En net daar hol sy weg :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..

From Malmesbury

User avatar
Leonvdb
Posts: 121
Joined: Tue 29 May 2012, 13:23
Location: Witbank

Re: Afrikaans one

Post by Leonvdb » Fri 14 Feb 2014, 12:53

Insomnia wrote:Hê te ALLE tye VOLLE vertroue in jou vermoëns..........
Die ou Omie van 93 gaan na ‘n huis van plesier en bespreek 'n dame.
Die kamer is ver en die oom loop lank daarheen maar toe hy daar inloop, wag die mooiste vroumens hom in.
Hy haal 4 stukkies watte en 'n kondoom uit sy beursie. Sukkel-sukkel sit hy die eerste watte stukkie in sy een neus gat. Tweede stukkie in sy een oor. Terwyl hy sukkel met die volgende twee stukkies watte vir die ander neusgat en oor, vra die jonge dame. "Oom, ek weet waarvoor oom die kondoom wil gebruik, maar waarvoor al die watte in die neusgate en ore?"
Hy sê stadig maar redelik hard. "NIGGIE, AS DAAR TWEE GOED IS WAT HIERDIE OOM VERPES, DAN IS DIT DIE GESKEEU VAN ‘n VROUMENS EN DIE REUK VAN RUBBER WAT BRAND!"
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Afrikaans one

Post by gordini » Mon 17 Feb 2014, 13:01

'n Jong man uit die Vrystaat kom Johannesburg toe en gaan na een van daai "alles-onder-een-dak" winkels en soek vir werk. Die bestuurder vra hom, "Het jy enige ervaring met verkope?"

Ja se die mannetjie, "Ek het kunsmis by die koöperasie verkoop". Die baas het van die jong man gehou en gee toe vir hom die werk.

"Jy begin môre. Ek sal so teen sluitingstyd 'n draai kom maak om te sien hoe dinge gegaan het ."

Sy eerste dag was 'n bietjie rof maar hy het dit gemaak.

Na die winkel gesluit het, kom maak die baas 'n draai op die winkelvloer.

"So,hoeveel klante het jy vandag gehad?"

Die jong man antwoord sonder om te huiwer,"Een."

Die baas sê, "Net een? Ons verkoopsmense hier hanteer 'n gemiddeld van 20 Tot 30 klante op 'n dag. Hoeveel het die klant spandeer?"

"R461 387.55" sê die jongman.

"R461 387.55?! Wat die joos het jy aan hom verkoop?!"

"Wel," sê die man, "Ek het eers 'n klein vishoek aan hom verkoop. Toe verkoop ek 'n medium grootte vishoek en uiteindelik 'n groot vishoek... Toe verkoop ek aan hom 'n nuwe visstok. Toe het ek hom gevra waar hy gaan visvang en hy sê toe by Sodwana aan die noordkus en ek sê toe vir hom dan gaan hy beslis 'n groter boot nodig hê en toe stap ons oor na die bootafdeling en verkoop ek aan hom 'n nuwe Kingkat met dubbele Yamaha buiteboordenjins.

Hy sê toe vir my hy dink nie sy Toyota Corrola gaan die ding gesleep kry nie, toe vat ek hom na die motorafdeling en verkoop aan hom 'n nuwe 4x4 Hilux Raider."

Verstom vra die baas,"'n Ou kom hier in om 'n vishoek te koop en jy verkoop aan hom 'n boot en 'n bakkie?"

"Nee, hy was hier om tampons vir sy vrou te koop toe sê ek vir hom, wel, jou naweek is in elk geval in sy moer in, jy kan maar net sowel gaan visvang."
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..

From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Afrikaans one

Post by gordini » Wed 19 Feb 2014, 08:49

’n Amerikaanse toeris doen “White water rafting” op die Oranjerivier met Gatiep as sy toergids.

Die Amerikaner vra vir Gatiep: “ Do you know psychology, methodology, biology or geology?

Gatiep antwoord: “Nei Master, never heard of that big words.”

Amerikaner: “You sure don’t know a lot my friend?”

Skielik kry die boot n lekkasie en begin sink.

Gatiep: ”Do you know swimonology and escapology away from crocodology?”

Amerikaner: “What the hell you mean??”

Gatiep: “Well, today you going to see joumasemoerology just before you vesuiptology.”
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..

From Malmesbury

User avatar
ters
Posts: 4286
Joined: Thu 19 Jan 2012, 19:39
Location: Pretoria

Re: Afrikaans one

Post by ters » Tue 25 Feb 2014, 17:35

:?

Op haar verjaarsdag kry die kleuterskool onderwyseres allerhande geskenkies by die kinders. Die bloemiste se seunjie gee vir haar 'n pakkie. Sy hou dit bokant haar kop en sê " Ek weet wat is hier in - dis blomme!" "Dis reg, maar hoe het juffrou geweet?" vra die seuntjie. "Ag sommer net geraai." sê die juffrou. Die lekkergoedwinkel se dogterjie gee ook vir haar 'n pakkie. Hierdie keer raai sy dis lekkergoed en is weer in die kol. Toe sy die pakkie wat sy by die drankwinkeleienaar se seuntie bokant haar kop hou, sien sy dat daar 'n paar druppels uitgelek het. Sy proe daaraan en raai, "Dis wyn!" "Verkeerd!" sê die seuntjie "Dis 'n klein hondjie!"

Ters.
When it comes to the wife its easier to beg for forgiveness than ask for permission!
AMC Forum now accessible on Tapatalk! http://www.tsclassicclinic.co.za/

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Afrikaans one

Post by gordini » Tue 25 Feb 2014, 21:01

Miskien is ek verkeerd, maar sedert ek 10 dae gelede opgehou rook het, doen mense goed wat die kak uit my irriteer.
Soos wanneer iemand na sy arm wys wanneer hy my vra hoe laat dit is. Ek weet waar my horlosie is pel, waar de fok is joune? WYS EK NA MY HOL AS EK VRA WAAR DIE TOILET IS??? Of soos wanneer iemand van sy stoel af opstaan en die hele donnerse kamer vol soek na die remote... STAP NA DIE BLIKSEMSE TV, STEL DIE VOLUME OP EN KOM SIT OP JOU GAT!!! En as die makmoer dan die remote kry sal hy opmerk: "Dis altyd op die laaste plek waar jy soek." NATUURLIK KRY JY DIT OP DIE LAASTE PLEK WAAR JY SOEK!!! Watter idioot sal nou aanhou fokken soek as jy die ding klaar gekry het? En as jy in 'n fliek sit en iemand vra: "Het jy dit gesien?" Nee drol, ek het R45 betaal om na die fliek se vloer te kom staar!!! Of as iemand vra: "Kan ek jou 'n vraag vra?" Wil jy my nog n fokken vraag vra, want jy't my mos nou al klaar 'n vraag gevra!!! En dan se n ou "Jy sal my nie glo nie maar ek het 10 kilo's verloor" OK ASHOLE, VERTEL MY DAN IETS WAT EK SAL GLO!!! Of wanneer hierdie advertensie-etters iets adverteer as: "New and Improved".Wat is dit nou eintlik??? As iets nuut is, was daar mos nie iets voor dit nie, en as dit "improved" is, moes daar mos iets gewees het waarop "geimprove" is. So hoe de fok kan dit nou "New" EN "Improved" wees??? Of as iemand sê: "Die lewe is kort" K@K MAN!!! Dis die langste fokken ding wat jy ooit sal beleef!!! Wat gaan jy doen wat langer as dit is??? Of as jy vir die bus sit en wag en iemand vra of die bus al gekom het... As die bus al gekom het, sou ek nog hier gesit en wag het, poepol??? Dan kry jy n kennis wat jou raakloop by n plek (club/rugby veld) en vra: "Wat maak jy hier?" EK HET NET GOU KOM K@K SOEK EN JY? Ja so..... En as iemand jou op jou huis foon bel en vra of jy by die huis is? nee hoor ek staan by die tiekie boks! RAAI WAT? EK HET WEER BEGIN ROOK!!!?
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..

From Malmesbury

User avatar
Mopar 440
Posts: 1606
Joined: Fri 20 Apr 2012, 14:55
Location: Roodepoort, Gauteng, South Africa.

Re: Afrikaans one

Post by Mopar 440 » Wed 26 Feb 2014, 10:54

Resimay

Toe hoem it mei konsern,

I want to aplaai for the job what I saw in the courant.

I can Taaip reelie kwiek wit one finggar and doo sum a countieng..

I thienk I are good on the phoune and I nou I am a piepels person, Piepels reelie siem to respont to me well. Certin women and all the menn. I nou my spellieng is not to good but I find that I Offen can get a job throe my persinaletie.

My sellerie is open sou we can diskas wat yoe want to pei me and wat yoe thienk that I am wort,

I can start iemieditely. Thank yoe in atwaans fore yore anser.

houpfulie Yore best apliecant sou farr.

Sinseerly,
lotty (short for Laurette)

PS : Bekorse my resimay ies a bit short - below is a piekture of me.

Image

Employer's response:

Dear Lotty ,

Alles is reg my skat, ons het darem spell check, jy begin Maandag.
(O O {]{]{]||[}[}[} O O)

User avatar
ters
Posts: 4286
Joined: Thu 19 Jan 2012, 19:39
Location: Pretoria

Re: Afrikaans one

Post by ters » Wed 26 Feb 2014, 15:38

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: "Spell check se moer, check daai cherrie!!" :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

T.
When it comes to the wife its easier to beg for forgiveness than ask for permission!
AMC Forum now accessible on Tapatalk! http://www.tsclassicclinic.co.za/

User avatar
Dragonkarr
Posts: 1548
Joined: Wed 28 Dec 2011, 13:12
Location: Middelburg

Re: Afrikaans one

Post by Dragonkarr » Wed 26 Feb 2014, 17:54

:lol:

Ag shit, that'll never work for me... I spell too well, and I don't do bikini shoots! :lol:
Smile and wave, boys; just smile and wave...

1979 Ford Escort Mk2 1.6 GL (Running Project - As in I keep running into surprises)
1981 Suzuki GS1000G (Standing Project - As in I'm standing there, wondering, what the previous oke was thinking)

Post Reply

Social Media

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests