FORD 351C - OLIE
-
- Posts: 22
- Joined: Mon 26 Oct 2015, 18:51
FORD 351C - OLIE
Wat sal jul se is die beste olie vir die engine.
- Gavin RS
- Posts: 1116
- Joined: Wed 22 Aug 2007, 16:37
- Location: Randpark Ridge Randburg South Africa
- Contact:
Re: FORD 351C - OLIE
a gooie Multigrade soos SHELL Helix of Castrol ens' moet net nie a volle synteties gebruik nie.
1984 Rover Vanden Plas V8 (Historic Race car)
1986 Rover 3500 Vitesse (UK Import Ex London Police Car)
1983 Rover Vanden Plas undergoing conversion to race car.
2009 Ford Territory ST,
2006 Ford Fiesta 1.6 Auto, daily driver
1986 Rover 3500 Vitesse (UK Import Ex London Police Car)
1983 Rover Vanden Plas undergoing conversion to race car.
2009 Ford Territory ST,
2006 Ford Fiesta 1.6 Auto, daily driver
Re: FORD 351C - OLIE
Shell Helix 15w40.
Of as die kilo's al hoog is 20w60.
Of as die kilo's al hoog is 20w60.
Greetings
André
There is no Replacement for Displacement!!!
André
There is no Replacement for Displacement!!!
Re: FORD 351C - OLIE
Vinnige vraag, Hoe waar is dit?
Ek het al by verskeie manne gehoor wat die diesel olie in die ouer motors gebruik agv die teenwoordigheid van zinc
Ek het al by verskeie manne gehoor wat die diesel olie in die ouer motors gebruik agv die teenwoordigheid van zinc
Regards
Marnus Nortje
1989 Ford Sierra 308 V8
2005 Ford Ranger 2.5TD DC
2004 E46 320i BMW - ex
Marnus Nortje
1989 Ford Sierra 308 V8
2005 Ford Ranger 2.5TD DC
2004 E46 320i BMW - ex
- Gavin RS
- Posts: 1116
- Joined: Wed 22 Aug 2007, 16:37
- Location: Randpark Ridge Randburg South Africa
- Contact:
Re: FORD 351C - OLIE
Yip, ek gebruik die Castrol High mileage olie in die karre van my wat hoe kilo's het, ek het dit ook gebruik in my Rover V8 wat ek in Historic racing ry. olie druk is bietjie hoe and die zinc is goed vir ou tipe V8's vir die cam en lifters.marnus wrote:Vinnige vraag, Hoe waar is dit?
Ek het al by verskeie manne gehoor wat die diesel olie in die ouer motors gebruik agv die teenwoordigheid van zinc
Ek ken n Ou wat a V8 Chec 350 obgeboue het en die olie wat hy ingetap het was volle synteties en dit was nie lank nie en die nuwe cam was moeg
1984 Rover Vanden Plas V8 (Historic Race car)
1986 Rover 3500 Vitesse (UK Import Ex London Police Car)
1983 Rover Vanden Plas undergoing conversion to race car.
2009 Ford Territory ST,
2006 Ford Fiesta 1.6 Auto, daily driver
1986 Rover 3500 Vitesse (UK Import Ex London Police Car)
1983 Rover Vanden Plas undergoing conversion to race car.
2009 Ford Territory ST,
2006 Ford Fiesta 1.6 Auto, daily driver
Re: FORD 351C - OLIE
Shell Rimula Rx 4
Or Caltex Delo 400
Or Caltex Delo 400
-
- Posts: 22
- Joined: Mon 26 Oct 2015, 18:51
Re: FORD 351C - OLIE
Ek het gehoor van delo 400. Die ouens op 4x4 forum se daai high milige olies veroorsaak sludge. Dankie vir die insette.
Social Media
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests